Sangstudio SA
Ontdek en ontwikkel jou sangtalent

Doen nou navraag:
- Tel: 0612378372
- Epos: navrae@sangstudio.co.za


Jy weet jy kan sing. Jy weet net nog nie mooi hoe om by daardie tegniese dingetjies wat jou nog beter laat klink, uit te kom nie. Jy wil nie jou talent onder 'n maatemmer versteek nie, maar jy is nie seker of jy goed genoeg is om voor ander te sing nie. Klink dit bekend?

Hier is jou kans om jou talent te ontwikkel tot volle potensiaal. Johann Visser is 'n uitvoerende sanger wat ook deeglik gekwalifiseer is in die tegniese aspekte van die menslike stem en stemtegnieke. Hy het die ondervinding om jou stem te analiseer en die tegnieke en kennis om dit te help ontwikkel in diť rigting, waar jy die beste gaan presteer.

Gryp nou die kans aan om jou sangtalent te slyp en dit te ontwikkel, tot iets om op trots te wees. Gesels vandag nog met Johann oor 'n plan van aksie om jou te help, om jou volle potensiaal te bereik.

Kom loer spoedig weer in. Hier sal D.V. binnekort nog inligting op hierdie werf gepubliseer word wat jy nuttig sal kan gebruik om jou talent, nuwe hoogtes te laat bereik.

Moenie toelaat dat normaliteit, jou kreatiwiteit demp nie... © Stof 2003


sangopleiding, sangskool, musiekskool, stemontwikkeling, stemanalise, stemafronding, stemklasifikasie, kunstenaarsopleiding, voice training, voice development, vocal training, voice ananlysis, voice finishing, voice catgorizing, artist training, musiek, music, optree, optrede, perform, performance, lewendige musiek, life music, geblikte musiek, backtracks, album, cd, musiekmaatskappy, music company, musiek uitgewer, music publisher, musiekskool, music school, kunsskool, art school, pretoria, tuine, gardens, daspoort, claremont, hermanstad, booysens, wesmoot, hercules, capital park, danville, elandspoort, mountain view, suiderberg, lady selborne, groendam, Johann Visser, Jean Visser, Jacques Visser, musiek, music, virtuoos, virtuoso